Intro A C#m Bm D (2x) verse 1 A So dis hoe dit voel... C#m Dis hoe dit voel om groen te wees Bm Dis hoe dit proe... D Die bitter smaak gly deur my vlees A Dis hoe dit lyk... C#m Mr. Jealousy in swart opgedress Bm Dis hoe dit ruik D Sy skerp cologne wat my ooreis A Maybe is ek gatvol E Maybe is ek moeg gedink A Maybe is ek beautiful E Maar wie gee om, ek bly ongeskik A Maybe is ek hartseer E En maybe is ek moeg geskree A Maybe is ek lankal klaar gevang E Mr Jealousy maak my bang Instrumental A C#m Bm D (x2) Bridge A C#m En ek sit hier met 'n duisend duiwe in my hande Bm Kyk verleë, en voel verlange, D Ek wil wegvlieg, ek moet wegvlieg D Asseblief laat my net vlieg A En die drome om my raak kleiner C#m Ek sit alleen en verkluim B Mr Jealousy staan net terug Dm Mr Jealousy hou op my verwurg Instrumental A C#m Bm D A C#m Bm D Dm A Maybe is ek gatvol E Maybe is ek moeg gedink A Maybe is ek beautiful E Maar wie gee om, ek bly ongeskik A Maybe is ek hartseer E En maybe is ek moeg geskree A Maybe is ek lankal klaar gevang E Mr Jealousy maak my bang