G C G C Jy, jy kom in my drome G C G C Ja, jy wagter van my siel G C G C Jy, jy kom in my drome G C G C Ja, jy sonder om dit te verniel D C En ek sien jou so helder G Ek sien jou daar ver D C Jou siel soms gekelder G In die dinge wat jou versper D C En ek wil he^ jy moet se^ G Sodat ek kan weet D C Die dinge wat jy wil he^ G En wat ek maar moet vergeet Jy, jy kom in my drome Ja, jy kontrole wat my beheer Jy, jy kom in my drome Ja, jy besit wat ek begeer En ek lees jou gedagtes Ek voel al jou seer Dit alles wat reg is Wil ek jou graag leer En ek sien hoe jy ontken Ek sien hoe jy ly Die behoefte aan liefde Dat ek jou moet bevry Jy, jy kom in my drome Ja, jy wat verewig daar sal bly Jy, jy kom in my drome Ja, jy wat verewig allen sal ly