Intro: Bb F C F (x2) Verse Bb En hart pyn F En sonskyn C En dae deur deure loop Bb F C En het jy klaar verdwyn Verse Bb En deur tyd F Het jy C Asem deur n vuur verloor Bb F C En is jy lief vir my Bb F Ai my lam C As die hemel aan jou lippe hang Bb F En Ai my lam C Waar’s jy nou Verse Bb En het jy F Getrou C Maar jy het weg geraak Bb En langs aan F wat nou C jy het skoon verdwyn Bb En die liefde F die hartseer C Hoe het jy my geloof verneut Bb F C Het jy my lief gehad Bb En is jy F En was jy C Ooit tog lief my Bb F C En ek verdwyn in jou oe Bb F Ai my lam C As die hemel aan jou lippe hang Bb F En Ai my lam C Waar’s jy nou Verse Bb En kom terug F En verlig C Al my worries Bb Ons is nes F Jy verlang C Is jy bang Bb F C Vir al die skelms in jou fles Bb En was jy F En is jy c Was jy ooit tog lief vir my Bb F C En OOO ek's lief vir jou