Ons Koning kom - Juanita du Plessis G Wie regeer C G Wie is in beheer D Wie’s die Begin en die Einde C D Die Een wat is, wat was en wat kom G My hart wil sing C G Alle eer wil ek bring D Hy’s die Weg en die Waarheid C D Daar’s niemand, niemand soos Hy G G Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) C C Gee eer aan Hom (Halleluja) G Ons Koning kom D Loof sy heilige naam G G Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) C C Vertrou op Hom (Halleluja) G Ons Koning kom D G Hy kom om ons te haal G Elke knie sal buig C G En elke tong sal getuig D C Hy’t die dood vir ewig oorwin D Hy’t opgestaan! Chorus: