Intro: C G C Verse C In 'n dorpie in die suide G soek die silwer plaas se geur G woon 'n meise genaamd Silwer C oor haar silwer hare kleur. C Ja, hul het daar saam gespeel eens G by die hawe en die strand G en gedroom saam van die toekoms C droom kasteele in die sand. Verse C Al die ouer mense glimlag C G as hul saam saam verby kom G Sê dan hy is haar beskore, G C sy's gebore net vir hom. C maar sy siel was steeds 'n swerwer G en die dorpie veels te klein G toe hy groet, breek hy die hart C van sy silwere meisie fyn. C F C Silwer, silwer, liefdespaar C G C Silwerskynsel in haar haare C F C Silwer, silwer, dit was sy C G C vir hom het liefde goud gebly Interlude C F C G C Verse C Ja hy swerf deur alles stede G en sien meisies op sy reis G maar gee-een kon kersvahou nie C met sy Silwer meisie tuis C En sy hare word ook silwer G Silwer hare tussen goud G Maar hy bly haar steeds gertou C nog word hy ook hondered jaar oud. C F C Silwer, silwer, liefdespaar C G C Silwerskynsel in haar haare C F C Silwer, silwer, dit was sy C G C vir hom het liefde goud gebly (key change) Verse C F G Hy was nie daar, sy benodig hom aan haar sy... C Was ook nie daar toe die dorpie se bruidsklokke lui ... F C G F Hy was nie by, die geboorte van haar eeste kind ... C G En hy wonder nou of sy darm nog soms aan hom dink. (key change) C F C Silwer, silwer, liefdespaar C G C Silwerskynsel in haar haare C F C Silwer, silwer, dit was sy C G C vir hom het liefde goud gebly C F C Silwer, silwer, liefdespaar C G C Silwerskynsel in haar haare C F C Silwer, silwer, dit was sy C G C vir hom het liefde goud gebly