B die klimaat hier in die Kaap is goed genoeg om in die aand G#m kaal te wees op straat E die ouers en die polisie B en almal anders uit ons verlede uit wat ons aanjaag G#m sukkel om ons in te haal E ons is wakker F# almal anders slaap haal hard asem hier in my nek G#m klam skaamhare E hotelbed ons is wakker F# almal anders slaap B almal anders B drome en lig drome en lig drome en ligte G#m drome en lig E drome en lig B drome en ligte B 'n netjiese geraas ons geraamtes kry hul welverdiende G#m wegkomkans E B om buite hul kassies vas te dans nie wat mens senie is dit dis hoe dit voel G#m as vlymskerp woorde geweerskote E F# permanente skade bedoel ek ek nou terug dink G#m aan al die snert wat hulle my op hoerskool E wou leer besef ek nou F# ek weet selfs minder as wat ek kan onthou B drome en lig drome en lig drome en ligte G#m drome en lig E drome en lig B drome en ligte