Intro: Eb Ab Eb verse 1 Eb Ek voorspel Eb Ab Eb Verspreide donderbuie oor jou hart en vel Db Cm Dis hier waar ek besef jy is dalk meer Bb G Dalk meer as net my beste pel Cm Bb Ab Hoe lank moet ek nog wag voor ek jou bel? Ab Eb Want ek soek meer Eb Die liefde en die blydskap en die bitter seer Eb Cm Bb En dag vir dag jou soen net soos die eerste keer Ab Eb Net soos die eerste keer Cm Bb Ab Die woorde staan al lank hier teen my hart se deur Eb Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou? Cm Ab Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? Eb Ab Ek is gebore net vir jou Eb En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Ab Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel Eb Ek is gebore net vir jou verse 2 Eb Ek verstaan Eb Alles wat jy sê al bly jou lippe stil Eb Cm Bb En jy hoef nie te vrees, solank jy weet ek wil Ab Bb Solank jy weet ek wil Cm Bb Ab Dis distinktief, en dit maak die verskil Eb Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou? Cm Ab Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? Eb Ab Ek is gebore net vir jou Eb En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Ab Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel Eb Ek is gebore net vir jou verse 3 Cm Eb Sal jy my ken met die ligte uit? Bb My binne hou as die koue byt? Fm Eb Bb En my kan troos met die warm van jou lyf? Outro Chorus F Dm Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou? Bb Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? F Ek is gebore net vir jou F En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Bb Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel F Ek is gebore net vir jou