Intro: Dm Dm verse Dm N mens sou dink dat jy volmaak is Dm Die wyse waarop jy van jou selfgemaakte Dm F G Dm Troontjie afkyk, wegkyk, neerkyk Dm Maar ek is nie jou rondloperbrak nie Dm En ek is nie die ou vloerlap waarmee jy Dm F G Dm Jou saddusseersgewete poleer nie chorus Dm F G Ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Verse Dm Onthou jy nog toe net n mens was Dm Dm Voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe ag F G Dm N drogbeeld van praal en prag Dm Maar wanneer jy alleen in jou huis Dm Dm Die deur agter jou sluit weet dat jy dan agter slot en grendel F G Dm Met die monster in jou leef Dm F G Ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Bridge Bb A Kyk, die wiel draai Dm En ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A Kyk, die wiel draai Dm En ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A Dm Kyk, die wiel draai Dm F G Ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Dm Gebroke siel